Copy
Hartbees
Hartbees | Koedoe veiling - 8 Mei 2018
Dames & Here,

Waar: Kumkani Country Lodge
Wanneer: 8 Mei 2018 (Hartbeestak vergadering)
Tyd: 19:00

Beskrywing:
Kumkani (Jan de Wit) het 3 koedoes geskenk aan die Hartbeestak. Die koedoes word met die vergadering van 8 Mei opgeveil. Die koedoes kan as ’n pakket of afsonderlik gekoop word.

Die koedoes kan dan by Umfula se plaas (Parys omgewing) gejag word. Reëlings rondom die jag word met Jan de Wit bespreek. Die jag van die wild sluit ook afslag geriewe in, asook die vervoer van die karkas(se) na Potchefstroom.

Die Veiling is oop vir Taklede asook die publiek (nooi dus jou vriende wat sou belangstel).

GROETE,
IBERT JOUBERT ( VOORSITTER )

Email not displaying?
View it in your browser.
Copyright © 2018 Hartbees, All rights reserved.

Our mailing address is:
Hartbees
Potchefstroom, North West, South Africa
Potchefstroom, NW 2531
South Africa

Add us to your address book

You are receiving this email because your are a member of Hartbees SA Jagters.
Email Marketing Powered by Mailchimp
unsubscribe from this list | update subscription preferences